letra de die heel beste rede - juanita du plessis
die heel beste rede
kom ons staan voor die heer
en bely dat hy regeer
kom ons sien die hemel koning op sy troon
laat ons al die hulde bring
en sy lof en eer besing
laat ons lofsange die plek wees waar hy woon
hef jou hande na bo
al wat hy vra is dat ons glo
en as jy weet jy is vry
is dit die heel beste rede
om te kniel voor die vader
in gebed tot hom te nader
en hom as koning en verlosser te bely
om hom te dank vir sy genade
vir sy seën en wonderdade
want die krag van sy waarheid maak ons vry
hef jou hande na bo
al wat hy vra is dat ons glo
en as jy weet jy is vry
is dit die heel beste rede
om te gaan na die nasies
want sy opdrag was basies
om te doen en te lewe net soos hy
want deur sy wonderwerke
is daar nou ook geen perke
aan wat jesus kan doen deur jou en my
hef jou hande na bo
al wat hy vra is dat ons glo
en as jy weet jy is vry
is dit die heel beste rede
om met simbaal en drom te raas
en die shufars hard te blaas
want die groot dag van jesus kom beslis
die dag wat elke knie sal buig
en elke mond nog sal getuig
dat die ruiter op die wit perd koning is
hef jou hande na bo, al wat hy vra is dat ons glo
en as jy weet jy is vry is dit die heel beste rede vir my
letras aleatórias
- yvngmeeks › letra de miss heartbreaker (prod. efe1) - yvngmeeks
- mlb yzy › letra de mwana ngo - mlb yzy
- grizzly the natural › letra de get plays - grizzly the natural
- lvbel c5 batuflex › letra de amcas (remix) - lvbel c5 & batuflex
- kai baez › letra de let you go // don't run (interlude) - kai baez
- edoardo bennato › letra de bravi ragazzi (2020) - edoardo bennato
- laura wilde › letra de stell dir vor (video mix) - laura wilde
- my last moments › letra de invasive species - my last moments
- barikad crew bc › letra de jwi lavi w - barikad crew bc
- charles the buddy › letra de in love - charles the buddy