letra de konyne - bok van blerk
in neentien vier en neentig
kom ‘n ommeswaai
alles sou verander
en ons waai goodbye
twintig jare later, kyk waar staan ons nou
ons pelle het hul kans verbrou
ons manne oor die water sê als kom nie terug
ons stuur ‘n noodsyn uit, maar toe verdwyn daai lig
ons begin toe almal d-nk ons kort ‘n beter plan
want ons nommers kwyn met elke man
almal soos konyne
kinders by dosyne
kom ons bou ‘n stem
om eendag weer te wen
almal soos konyne
kinders by dosyne
kom ons bou daai stem
om die verkiesing weer tе wen
honderde gеsogtes en een groot skandaal
honderde beloftes waarvoor ons moet val
laat ‘n mens besef dit bly nogsteeds jou plig
om op te bou wat was gestig
almal soos konyne
kinders by dosyne
kom ons bou ‘n stem
om eendag weer te wen
almal soos konyne
kinders by dosyne
kom ons bou daai stem
om die verkiesing weer te wen
oor ‘n honderd jaar van nou sal iemand oor vertel
dat lank gelede was ‘n land in diepe hel
maar iemand het ged-nk, en ‘n plan beraam
en daaroor stem ons almal saam
almal soos konyne
kinders by dosyne
kom ons bou ‘n stem
om eendag weer te wen
almal soos konyne
kinders by dosyne
kom ons bou daai stem
om die verkiesing weer te wen
om eendag weer te wen
om die verkiesing meer
te wen
letras aleatórias
- the axe nepal › letra de lukna deu - the axe (nepal)
- muze sikk › letra de hop the pass - muze sikk
- tribal rain › letra de hunude je hunucha - tribal rain
- sway d paloalto huckleberry p jerd jowonu › letra de u dunno - sway d, paloalto, huckleberry p, jerd, jowonu
- esteban luengo › letra de bolerito - esteban luengo
- daphne blake the head › letra de d.b.t.h. - daphne blake & the head
- big k r i t › letra de kickoff - big k.r.i.t.
- cub capulet › letra de tees - cub capulet
- megumi nakajima › letra de 蒼のエーテル ( ao no ether) - megumi nakajima
- consecration › letra de thy requiem lament - consecration