
letra de soewereine heer - wnl benoni
vers 1:
hoe kan ons u grootheid beskryf?
en eer gee aan u majesteit?
soewereine heer (soewereine heer)
om daagliks voor u troon te staan
deur jesus bloed en in sy naam
soewereine heer (soewereine heer)
pre-koor:
verhewe bo gesag en mag
en elke naam wat genoem kan word
is jesus christus, die messiah
koor:
vir ewig heilig!
vir еwig regverdig!
vir ewig sittеnd op die troon
is jesus christus nou verhoog
vir ewig heerser!
vir ewig meester!
soewereine here god
aan u kom die eer en lof
christus ons heer!
vers 2:
majesteit buig voor u neer
ver bo alle heerskappy
soewereine heer (soewereine heer)
wonderbaar, sterke god
ewige vader, vredevors
soewereine heer (soewereine heer)
pre-koor:
verhewe bo gesag en mag
en elke naam wat genoem kan word
is jesus christus, die messiah
koor:
vir ewig heilig!
vir ewig regverdig!
vir ewig sittend op die troon
is jesus christus nou verhoog
vir ewig heerser!
vir ewig meester!
soewereine here god
aan u kom die eer en lof
christus ons heer!
brug:
ons weet dat u alles kan doen
elke plan sal u uitvoer
u raad sal staan
en niks kan u keer nie
koor:
vir ewig heilig!
vir ewig regverdig!
vir ewig sittend op die troon
is jesus christus nou verhoog
vir ewig heerser!
vir ewig meester!
soewereine here god
aan u kom die eer en lof
christus ons heer!
tag:
christus ons heer!
christus ons heer!
christus ons heer!
letras aleatórias
- letra de greener - m and k
- letra de vinat am mi - p.a.w.n. gang
- letra de osirus eyes - killah priest
- letra de feel it in the air - daley (rapper)
- letra de serão extra - dr. silvana & cia.
- letra de party - dop
- letra de come & go - veezo
- letra de paper aeroplane - angus
- letra de sweet dreams - bos
- letra de el amor en carro - julio chaidez