letra de vuur en vlam - van west
het my intensies jou laat twyfel?
die waarheid is dat ek jou mis
elke dag wil ek saam jou lag, jy
ek wil my lewe vir jou neerlê
vuur en vlam, jy maak my, maak my knieë lam
kom of gaan, jy’s die een wie ek velang
ek sê dit weer en weer ek het jou lief, ek sweer ek kan nie keer
vuur en vlam, jy is my vuur en vlam
bly jou hart ook oor ons wakker?
en sit my asem in jou kop vas?
verstaan jy hoe ek oor jou voel?
sal jy my elke dag jou hart gee?
vuur en vlam, jy maak my, maak my knieë lam
kom of gaan, jy’s die een wie ek velang
ek sê dit weer en weer ek het jou lief, ek sweer ek kan nie keer
vuur en vlam, jy is my vuur en vlam
vuur en vlam, jy maak my, maak my knieë lam
kom of gaan, jy’s die een wie ek velang
ek sê dit weer en weer ek het jou lief, ek sweer ek kan nie keer
vuur en vlam, jy is my vuur en vlam
vuur en vlam, vuur en vlam
jy maak my knieë lam (jy maak my knieë lam)
vuur en vlam, vuur en vlam
jy is wie ek velang (jy is wie ek velang)
vuur en vlam, jy maak my, maak my knieë lam
kom of gaan, jy’s die een wie ek velang
ek sê dit weer en weer ek het jou lief, ek sweer ek kan nie keer
vuur en vlam, jy is my vuur en vlam
letras aleatórias
- dark side poet › letra de ill fiction - dark side poet
- hirntot records › letra de sturz-flug - hirntot records
- dream gvng › letra de im outside wya? - dream gvng
- khid › letra de ikkuna - khid
- o c › letra de dna - o.c.
- starsailor › letra de alcoholic - original - starsailor
- british india › letra de spider chords - british india
- joe fox › letra de aftershow - joe fox
- knitters › letra de the call of the wreckin' ball - knitters
- kaiu › letra de walking on waddur - kaiu