letra de tot die son uitkom - van coke kartel
sal ek jou beter kan verstaan
as ons saam hardloop deur die strate
en jy moet my hand vashou
as die wêreld rondom ons vergaan
en niemand hier verstaan my naam
ek het nou my gedagtes oor
om hierdie koue uit te hou
kom ons wag tot die son uitkom
wind en blare wat baklei
tot die son uitkom
hou jou stem stil terwyl ons wag
tot die son uitkom
as dit klank is waarna jy soek
dink ek jy’s op die regte plek
ver van n normale dag
ver van die werk
hoe d-nk jy is dit moontlik
dat ons hier kon uitkom
sonder ‘n rede
sonder om te probeer
ek het nou net vir jou oor
om die gedagtes uit te hou
kom ons wag tot die son uitkom
wind en blare wat baklei
tot die son uitkom
hou jou stem stil terwyl ons wag
tot die son uitkom
as dit klank is waarna jy soek
dink ek jy’s op die regte plek
sonder ‘n rede
sonder om te probeer
ek het nou net vir jou oor
om die gedagtes uit te hou
kom ons wag tot die son uitkom
wind en blare wat baklei
tot die son uitkom
hou jou stem stil terwyl ons wag
tot die son uitkom
as dit klank is waarna jy soek
as dit klank is waarna jy soek
tot die son uitkom
sal ons wag
as dit klank is waarna jy soek
tot die son uitkom
sal ons wag
as dit klank is waarna jy soek
tot die son uitkom
sal ons wag
as dit klank is waarna jy soek
as dit klank is waarna jy soek
dink ek jy’s op die regte plek
letras aleatórias
- karmaa › letra de do you see me? - karmaa
- ho6la › letra de トーキョーマイウェイ (tokyo my way) - ho6la
- becky hill › letra de my heart goes (la di da)(jess bays remix feat. topic) - becky hill
- blood money › letra de savage - blood money
- la bermudez › letra de imperfecta compañía - la bermúdez
- fish huhungary › letra de a huszonötödik óra - fish! [hu][hungary]
- djecaci › letra de nazad na ugao - dječaci
- salina killa › letra de reel in my head - salina killa
- tiimmy16 › letra de born different - tiimmy16
- march in arms › letra de pulse of the daring - march in arms