letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de ons moet hardloop - van coke kartel

Loading...

ons pad deur die aarde gewurm
kom op en soen gruis en grond
pupille oopgespalk
brand die gebruiker
en almal sal verstaan
ons is almal te koop
die son bewe in sy stewels, te bang
hardloop so vinnig as wat jy kan
ons moet hardloop
word wakker en alles is verby
ons moet hardloop
sonder ons voete
leer loop
wel, dit het tyd gevat
te veel van ‘n goeie ding
ons was amper daar
almal kry ’n kans om te huil
almal kry ‘n kans om in die grond te vrot
ons bly te bang

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...