letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de sondebelasting - vaarwel

Loading...

ek lees die leuens
op sosiale media
die propaganda

het die dood oorwin

eindbestemming in sig
ons is opsoek na rus

gemanipuleer gemoed gebreek
gered en net weer in die rug gesteek
gemanipuleer gemoed gebreek
so sal ons leer

idees verkoop
in goedkoop paaiemente
liggaam geadverteer
net om te oorleef

eindbestemming in sig
ons is opsoek na rus

gemanipuleer gemoed gebreek
gered en net weer in die rug gesteek
gemanipuleer gemoed gebreek
so sal ons leer

ek betaal my dood aan sondebelasting
ek betaal my dood aan sondebelasting
ek betaal my dood aan sondebelasting
ek betaal my dood aan sondebelasting

gemanipuleer gemoed gebreek
gered en net weer in die rug gesteek
gemanipuleer gemoed gebreek
so sal ons leer

ek betaal my dood aan sondebelasting
ek betaal my dood aan sondebelasting
ek betaal my dood aan sondebelasting
ek betaal my dood aan sondebelasting

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...