letra de soos bloed - theuns jordaan
[verse]
soos bloed so is jy vir my
soos my so ken jy vir my
soos asem vloei jy dwarsdeur my
soos tyd so vlieg als verby
[chorus]
ek vra jou bly by my
tot die paaie voor my opraak
tot die wolke bo my leegraak vir my
ek vra jou bly naby my
tot die spore voor my dofraak
en die wolke bo my leegmaak oor my
[verse]
soos bloed binne my is jy
jou groet eggo steeds in my
oseane oor tot ek jou kry
vulkane brand hier binne my
[chorus]
ek vra jou bly by my
tot die paaie voor my opraak
tot die wolke bo my leegraak vir my
ek vra jou bly naby my
tot die spore voor my dofraak
en die wolke bo my leegmaak oor my
[verse]
in reën is jy rondom my
in trane vee jy af voor my
riviere storm jy deur my
papiere is te min vir my
[chorus]
ek vra jou bly by my
tot die paaie voor my opraak
tot die wolke bo my leegraak vir my
ek vra jou bly naby my
tot die spore voor my dofraak
en die wolke bo my leegmaak oor my
tot die paaie in my stilraak
in die wolke wat my vol maak in my
letras aleatórias
- mexicano › letra de z knurem do choroszczy - mexicano
- stevie☆starlight › letra de work - stevie☆starlight
- the regrettes › letra de what am i gonna do today? - the regrettes
- cheval blanc › letra de périphérie - cheval blanc
- car hire › letra de advantages of hiring the car - car hire
- g m i venus › letra de spaceship - g.m.i venus
- bastarrdd › letra de hold up - bastarrdd
- ostan stars › letra de aunthinamum(gg4) - ostan stars
- kasito › letra de eso no era amor - kasito
- mcweezy › letra de get money - mcweezy