letra de vier woorde - tarryn lamb
[koor]
vier woorde
jy kry en verloor dit
eks lief vir jou
jyt gesê dis verewig
maar waar is jy nou
[vers 1]
sal eerder blind raak
as om julle saam te sien
hoe jy haar hande vat in joune
en nie meer aan my d-nk nie
dis net te veel vir my
is dit nou heel verby
sal eerder blind raak
sal eerder doof word
as wat ek hoor hoe julle sê
dat jy verewig saam wil wees
en niemand anders reg was nie
dis net te veel vir my
is dit nou heel verby
sal eerder doof word
[koor]
vier woorde
jy kry en verloor dit
eks lief vir jou
dis so maklik gesê
maar ek wonder waar is dit nou
vier woorde wat jy my belowe
eks lief vir jou
jyt gesê dis verewig
maar waar is jy nou
[vers 2]
sal eerder stom raak
as wat ek dit vir jou moet sê
hoe ek nog elke dag bly d-nk
dat ons ‘n lewe saam kon hê
dis net te veel vir my
is dit nou heel verby
sal eerder stom raak
sal eerder lam word
as om weg te loop van jou
as wat ek op staan in die oggend
en moet soek en roep na jou
dis net te veel vir my
is dit nou heel verby
is dit nou heel verby
[koor]
vier woorde
jy kry en verloor dit
eks lief vir jou
dis so maklik gesê
maar ek wonder waar is dit nou
vier woorde wat jy my belowe
eks lief vir jou
jyt gesê dis verewig
maar waar is jy nou
waar is jy nou
waar is jy nou
jyt gesê dis verewig
maar waar is jy nou
vier woorde
jy kry en verloor dit
eks lief vir jou
dis so maklik gesê
maar ek wonder waar is dit nou
vier woorde wat jy my belowe
eks lief vir jou
jyt gesê dis verewig
maar waar is jy nou
jyt gesê dis verewig
maar waar is jy nou
letras aleatórias
- lil barik › letra de flash royal - lil barik
- joshi mizu › letra de insomnia - joshi mizu
- d t s n › letra de persia grai - d.t.s.n
- 257ers › letra de dumm und fertig shit - 257ers
- 257ers › letra de samba - 257ers
- cashmire › letra de princesse raiponce - cashmire
- kristina skoubo baerendsen › letra de mama said - kristina skoubo bærendsen
- shazam lr beats › letra de borboletas - shazam & lr beats
- nico rooney › letra de heated - nico rooney
- juras › letra de empatia - juras