letra de op blouberg se strand - tarryn lamb
die golwe weet waar breek die branders
hulle d-nk hulle’s vry
die wolke wentel in die hemel maar
op die winde moet hul ry
dis vroeg in die dag op blouberg se strand
die wind gaan nog waai die son gaan nog brand
maar dis koel na die lang nag en ons groet die dag
goeie môre my sonskyn
goeie môre my kind
kom ons draf langs die strand
kom ons ry op die wind
die sand sal ons skroei en die strale sal brand mmm
maar dis vroeg in die dag
op bloubеrg se strand
daar is wit gekalkte huisе
en ou tafelberg
daar is hengelaars met stok en hoed
wat vroeg visse terg
my pa sê my kind ons moet swart mossels vind
ons is lief vir die see ek is lief vir my kind
ja dis koel na die lang nag en ons groet die dag
goeie môre my sonskyn
goeie môre my kind
kom ons draf langs die strand
kom ons ry op die wind
die sand sal ons skroei en die strale sal brand mmm
maar dis vroeg in die dag
op blouberg se strand
letras aleatórias
- steve adamyk band › letra de gonna die - steve adamyk band
- park soeun 박소은 › letra de 뭐라고 말을 꺼낼까 (don’t know what to say) - park soeun (박소은)
- junger broh › letra de sombras - junger broh
- fastpoholmen › letra de bounce - fastpoholmen
- curreny › letra de last week - curren$y
- josh › letra de dermaßen egal - josh.
- bhutimnandi › letra de ngyekelen - bhutimnandi
- d e a n x › letra de in the cut - d.e.a.n x
- g issa › letra de piccolo - g issa
- lophtus › letra de tellin porkies - lophtus