letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de iemand in die niemand - tarryn lamb

Loading...

jy’s die hoor in die behoort by jou
jy’s die arm in die warm hou
jy voltooi my woorde
die oor in my akoorde
hou aan, moenie ophou daarmee
as jy ooit in my twyfel sal ek weer vir jou sê
dat jy ‘n deel in my het

vat my, breek my, gooi my neer, ek sal weer opstaan
jy’s die een wie my weer optel en laat aangaan
as ek nie regop kan staan nie gryp jy my
en jy sal my nooit laat gaan nie, hou my vas
jy sit die iemand in die niemand wie ek was
jy’s die aarde in die waardevol
jy’s die ewig in die stewig hou
ja, jy voltooi my woorde
die oor in my akoorde
hou aan, moenie ophou daarmee
as jy ooit in my twyfеl sal ek weer vir jou sê
dat jy ‘n deel in my het

vat my, breek my, gooi my neer, ek sal weer opstaan
jy’s diе een wie my weer optel en laat aangaan
as ek nie regop kan staan nie gryp jy my
en jy sal my nooit laat gaan nie, hou my vas
jy sit die iemand in die niemand wie ek was

wie ek was

jy’s elke uur in hierdie vuur wat brand vir jou
en jy is die roos in elke troos wat my gelukkig hou

vat my, breek my, gooi my neer, ek sal weer opstaan
jy’s die een wie my weer optel en laat aangaan
as ek nie regop kan staan nie gryp jy my
en jy sal my nooit laat gaan nie, hou my vas
jy sit die iemand in die niemand wie ek was

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...