letra de swaarder as 'n swaard - straatligkinders
lank lank terug gelede
was daar ‘n lewende droom
om iets te wees
om iets te doen
met dit wat ek ontvang het
een gly van die verbale swaar en dit eindig lewe
ek’s onskuldig maar steeds dra ek die nagevolge
stadig maar seker verstaan ek vergifnis
ekke moet leer om te ontvang voor ek kan gee
ontvang voor ek kan gee
vele meer drome verskyn en begin te lewe
een vir een word dit groter
en dit gee my rede
om weer te leef
om weer te streef
na lank lank terug gelede
want ek wens my eerste droom het steeds gelewe
stadig maar seker verstaan ek vergifnis
ekke moet leer om te ontvang voor ek kan gee
ontvang voor ek kan gee
stadig maar seker verstaan ek vergifnis
ekke moet leer om te ontvang voor ek kan gee
ontvang voor ek kan gee
stadig maar seker verstaan ek vergifnis
ekke moet leer om te ontvang voor ek kan gee
ontvang voor ek kan gee
ek weet die tyd is naby
dat ek ontslae moet raak van my onskuld en gevolge
onskuld en gevolge
letras aleatórias
- nelson freitas › letra de one night stand - nelson freitas
- a skillz › letra de peaches - a. skillz
- echesketch › letra de veins (runaway remix) - echesketch
- ndfzc › letra de dumbo - ndfzc
- sdubs › letra de my south side - sdubs
- danni gray › letra de eom cypher - danni gray
- miguel dantart › letra de dolores y jose - miguel dantart
- freda › letra de kan inte se dig här - freda'
- tom waits › letra de rains on me - tom waits
- broken › letra de listen to your heart - broken