letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de kan ek met jou dans - straatligkinders

Loading...

kan ekke met jou dans?
kan ekke met jou draai?
ek wil in jou arms in die rondte swaai

kan ekke met jou vlieg?
kan ekke met jou sweef?
ek wil met jou in my lewe leef
(lewe leef)

ek maak foute nou
ek maak foute nou
ek maak foute nou
maar ek bly lief vir jou

die bruidegom is al gereed
die bruid sukkel met haar eed
die huwelik gaan steeds begin
die dansbaan word geopen deur jou
deur jou
die dansbaan word geopen deur jou
deur jou

hier’s ek nou weer alweer
en ek klop aan jou deur
jy maak oop jou hart
en ek kruip daarin

want

ek is lief vir jou
en ek is hier vir jou
en ekke dans met jou
want ek behoort aan jou

kan ekke met jou dans?
kan ekke met jou draai?
ek wil in jou arms in die rondte swaai?

kan ekke met jou vlieg?
kan ekke met jou sweef?
ek wil met jou in my lewe leef

ek maak foute nou
ek maak foute nou
ek maak foute nou
maar ek bly lief vir jou

hier’s ek nou weer alweer
en ek klop aan jou deur
jy maak oop jou hart
en ek kruip daarin

want

ek is lief vir jou
en ek is hier vir jou
en ekke dans met jou
want ek behoort aan jou

vergewe my
vergewe my
vergewe my
vergewe my

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...