letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de ink asem - straatligkinders

Loading...

die reënval saggies op die dak
die skaduwee kom nader en hy skree
hy het ‘n mes in sy hand
hy het ‘n mes in sy hand
die verteller verander die storie om
‘n leun te verkoop want hy
hy sit met die pen in sy hand
hy sit met die pen in sy hand

wees bly jy kan help om te skryf aan jou verhaal
jy het die pen in jou hand
jy’t die boek in jou hand
wees bly jy kan help om te skryf aan jou verhaal
jy kan jouself die hoofrol maak
jy kan jouself die redder maak
die ink gly stadig uit sy mond
hy praat die waarheid maar hy leef ‘n leun
en hy, hy sit met die teks in sy hand
hy sit met sy boek in sy hand
en nou blaai hy terug toe hy nog jonger was en
hy wens dat hy sy hele boek oor kan skryf
om sodoende vir almal beter rolle te gee
en dat niemand sterf aan die einde

as hy maar net als oor kon skryf
as hy maar net als oor kon skryf
as hy maar net als oor kon skryf
as hy maar net als oor kon skryf
as hy maar net als oor kon skryf
as ek maar net als oor kon skryf
as hy maar net als oor kon skryf (en nou blaai hy terug deur sy lewe en spuit loop teen sy skryf)
as hy maar net als oor kon skryf (en nou blaai hy terug deur sy lewe en spuit loop teen sy skryf)
as hy maar net als oor kon skryf (en nou blaai hy terug deur sy lewe en spuit loop teen sy skryf)
as hy maar net als oor kon skryf (en nou blaai hy terug deur sy lewe en spuit loop teen sy skryf)

wees bly jy kan help om te skryf aan jou verhaal
jy’t die pen in jou hand
jy’t die boek in jou hand
wees bly jy kan help om te skryf aan jou verhaal
jy kan jouself die hoofrol maak
jy kan jouself die redder maak
en nou blaai my terug deur my lewe en spuit loop teen my w-nge af
en nou blaai my terug deur my lewe en spuit loop teen my w-nge af

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...