letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de die kuns om eg te wees - straatligkinders

Loading...

huil elke traan, asof jy dit bedoel
soen elke soen, asof jy dit bedoel
liefde is mooi, maar dit kan ook verwoes
jy brand jou hand teen my hart se punt
huil elke traan, asof jy dit bedoel
soen elke soen, asof jy dit bedoel
liefde is mooi, maar dit kan ook verwoes
jy brand jou hand teen my hart se punt
my hart se punt
my hart se punt

ek d-nk dis hoogtyd dat ek en jy hierdie uitpraat
ek is moeg om te wonder wat môre gaan bring
want ek wil nie jou tyd mors niе, ek’s klaar met my kanse vеrloor
te veel keer het ek gesit en gewag vir ‘n beter
‘n mooier lewensdag waar alles net beter sou wees
maar dit was nie, ek’t ‘n fout gemaak
‘n fout gemaak
‘n fout gemaak
jy gee my nog ‘n kans om myself
te wees in die wêreld waar ek
so stukkend en gebroke is
jy gee my nog ‘n kans om myself
te wees in die wêreld waar ek
so stukkend en gebroke is
jy gee my nog ‘n kans om myself
te wees in die wêreld waar ek
so stukkend en gebroke is
jy gee my nog ‘n kans om myself
te wees in die wêreld waar ek
so stukkend en gebroke is

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...