letra de lied van my hart - steve hofmeyr
[verse 1 – steve]
my lewe lê en wag
net anderkant die wereld wat ek ken
daar lê my nuwe dag
net een ding maak my vry
ek luister na die sagte note diep
na die stem hier binne my
maar alles wat ek is moet ek behou
om waar to bly
[chorus]
dis die lied van my hart
dis die lied binne my
ek sing al my drome en dan is ek vry
dis die lied van my hart
dis die stem wat my ken
ble naby die waarheid en dan sal ek wen
dis die lied van my hart
[verse 2 – nadine]
al was ek net ‘n kind
kon ek die woorde saggies hoor oor my
‘n fluister op die wind
my wereld raak nou stil
ek luister na die woorde in my siel
want ek weet dis god se wil
maar alles wat ek is moet ek behou
om waar to bly
[chorus – both]
dis die lied van my hart
dis die lied binne my
ek sing al my drome en dan is ek vry
dis die lied van my hart
dis die stem wat my ken
ble naby die waarheid en dan sal ek wen
dis die lied van my hart
[nadine]
maar diep hier binne my
is die stem van donker vrese
sal ek die krag en moed he
om te wees wat ek wil wees
[steve]
want alles in jou lewe
het ‘n prys wat jy betaal
[both]
‘n prys wat jy moet neerle
om jou drome te gaan haal
[chorus – nadine]
die dis lied van my hart
dis die lied binne my
ek sing al my drome en dan is ek vry
[both]
dis die lied van my hart
dis die lied binne my
ek sing al my drome en dan is ek vry
dis die lied van my hart
dis die stem wat my ken
ble naby die waarheid en dan sal ek wen
dis die lied van my hart
dis die lied van my hart
dis die stem wat my ken
ble naby die waarheid en dan sal ek wen
dis die lied van my hart
dis die lied van my hart
letras aleatórias
- luche › letra de bang bang - luchè
- peace love and pitbulls › letra de #name? - peace, love and pitbulls
- sentino › letra de pido a dios - sentino
- bii › letra de port nike - bi$i
- bryce jamel › letra de no undercover - bryce jamel
- gxlden › letra de fogo contra fogo - gxlden
- agee thesheperd › letra de keep it down - agee thesheperd
- mando gr › letra de αισθήσεις (aisthiseis) - mando (gr)
- dyazz › letra de hip-hop albums i've heard - dyazz
- all we are › letra de honey - all we are