letra de moenie weggaan nie (uit liefde voor muziek) - stef bos
[strofe 1]
moenie weggaan nie
maak die deur nie toe
hou dit oop vir ons
ookal is jy moeg
van weer probeer
en opnuut begin
terwyl ons weert
dit maak nie sin
ek is nog nie reg
ek wil nog veg
vir jou vir my
vir die eeuigheid
[refrein]
moenie weggaan nie
moenie weggaan nie
moenie weggaan nie
[strofe 2]
moenie weggaan nie
ook al is die vuur
lankal gedoof
dis nog nie dood
die vlamme kan
weer op n dag
soos vroeger brand
en hier die tyd
van verwyt
gaan verby
solank jy net
die deur nie sluit
[refrein]
moenie weggaan nie
moenie weggaan nie
moenie weggaan nie
[strofe 3]
en ek speel vir jou
die rol van prins
wat veg met n monster
om die liefde te vind
en ek vlieg deur die wolke
naar n land van goud
op n skip met spoke
almal vir jou
dwars deur die storm
dwars deur die nag
solank jy errens op my wag
[refrein]
moenie weggaan nie
moenie weggaan nie
moenie weggaan nie
[strofe 4]
moenie weggaan nie
maar as jij gaan
kus ek die grond
volg soos n hond
soos die skadu van jou skadu
en herhaal die woorde uit jouw mond
want ek is niks
ek is niemand
sonder jou
sonder ons
[refrein]
moenie weggaan nie
moenie weggaan nie
moenie weggaan nie
moenie weggaan nie
moenie weggaan nie
moenie weggaan nie
letras aleatórias
- best frenz › letra de everything's the best - best frenz
- luv rize › letra de луковый чай (fun edition) (onion tea) - luv rize
- juku ares › letra de chico buarque - juku ares
- think out loud › letra de the deep end - think out loud
- les shirley › letra de ma vie à l'heure - les shirley
- scally milano archive › letra de magnolia 1994 - scally milano archive
- jez lowe and the bad pennies › letra de another man's wife - jez lowe and the bad pennies
- lyrics steve terreberry prod by drake › letra de guh roh wih (official lyrics) - steve terreberry (prod. by drake)
- crisis200 gcc2 › letra de redcross sombra - crisis200 @gcc2
- thom yorke › letra de after the gold rush (live acoustic version) - thom yorke