letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de verlanger - spoegwolf

Loading...

hey daar my broer
jy’t probeer maar nou’s jy dood
wat bly oor?
na ons loop
jou bliksemlig slaan
vir oulaas vanaand op die sand

ek voel nog jou syn
ons is almal nog lief vir jou
ons het agter gebly
ek probeer net onthou
of ek iets was vir jou
voor die vlug

hey gerrit brand
jou seun is nou man
ons het vanaand op hom gedrink
daar’s iets in sy oë
wat ek al hoe meer glo is jy

hey danie, jy moet jou gaan uitleef
jy d-nk jy verdwaal
maar ons kan net een rigting val

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...