letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de lenie blou iii - spoegwolf

Loading...

jy was net
ne’entien jaar oud
heilige wyn
fok jy was rein
ek trap oor die lyn
ek is jammer my ding
die kamer is vol
monsters en rook
ons was gemaak
en toe die wêreld ook
ek sal jou volg
selfs as ons spook
in stede van dood
onthou jy die reën
ek sien jou met my kinders
daai dinge maak nie
minder seer nie

dis seker beter so
dis goed om dit te glo
en eindig ek nou
los ek die vir jou
lenie blou
al was dit dan verniet
was dit als vir jou
jy was net
ne’entien jaar oud
ek het opgefok
ek weet jy’t my vertrou
reën dit binne jou
ook in silwer, my ding?
die kamer is vol
monsters en seer
ek is deur die hel
vir ons gaan ek weer
met jou op my rug
sal die duiwel my sien
en dit groen om ons huil
onthou jy die reën?
ek sien jou met my baadjie
ek sou jou nooit raak kon raai nie

dis seker beter so
dis goed om dit te glo
en eindig ek nou
los ek dié vir jou
dis seker beter so
dis goed om dit te glo
en eindig ek nou
los ek dié vir jou
lenie blou
al was dit dan verniet
was dit als vir jou
dis seker beter so
dis goed om dit te glo
en eindig ek nou
los ek dié vir jou

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...