letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de golwe - spoegwolf

Loading...

ek wou jou soek
om te sê dat dit reën
dat die ketel…

daardie skare is almal aleen
my moerse planne…

ek sien jou op die golwe my ding
ek sien iets wat in my blink
ek sien jou op die golwe my ding

ons het gestap tot br-ssbell se rig
om ons terug te neem
jy draf skaars ‘n spoor in die sand
jy stel die winde teen

ek sien jou op die golwe my ding
ek sien iets wat in my blink
ek sien jou op die golwe my ding

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...