letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de ek sien jou met my oë toe - spoegwolf

Loading...

as ek die trip kan betaal
gaan ons drie maande toer
die doderyk hier loer vir my wel
ek weet wat ek voel
ek weet wat ek voel vir jou

as ek die skip moet gaan haal
sal ek drie-maal dit doen
die mense hier is moeg vir my, wel
wag tot jy sien
sien wat ek kan doen

ek d-nk nie ek kan jou verloor nie
ek weet jy d-nk ek hoor nie, maar ek
sien jou met my oë toe
soms as jy
in my arms is word ons
warmer as kole
spoeg die vuur
vonke wat sterre word
sterre sal nog mense word in klei
ons was
toegedraai
om hier te bly

ek d-nk nie ek wil jou verloor nie
ek weet jy d-nk ek hoor nie, maar ek
sien jou met my oë toe

as ek ooit
ooit vergeet hoe lief ons was
trek jou spierwit tekkies aan
dra jou ring en kry ons tas

ek d-nk nie ek kan jou verloor nie
ek weet jy d-nk ek hoor nie, maar ek
sien jou met my oë toe

as ek ooit
ooit vergeet hoe lief ons was
trek jou spierwit tekkies aan
dra jou ring en kry ons tas
dra jou ring en kry ons tas

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...