letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de drietyd op die dakke - spoegwolf

Loading...

red my dan
ek sal selfs my siel verkoop
vir ‘n kamer langsaan jou
dan klim ons uit en klim tot op die dak
dat die stad vir jou kan kyk
vir jou sal ek dan
al my tyd verruil

ek het dan amper die here gevang
in jou hand
kathryn, jy
kathryn, jy

gryp my nou en dan hou ons ons twee blind
wees jy die laaste ding in my sig
dan loop ons tien keer om dieselfde blok
tot die mense saam ons sing

ons het dan nooit weer gepraat nie
kathryn, jy
groen kindjie
groen kindjie
groen kindjie
groen kindjie
altyd sal ek sukkel

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...