letra de plat plaasmatras - snotkop
ek is nie vreeslik fancy nie, ken nie dirty dancing nie
maar ek sê: “sho, sho, sho”, jy’s ‘n freaky bietjie “joh, joh, joh”
jy’s so lekker soos my ma se kos, vir jou maak ek my litte los
maar ek sê: “sho, sho, sho”, jy’s ‘n freaky bietjie “joh, joh, joh”
en op my stoep gaan ons nie koekies bak nie
en om die hoek gaan ons nie doekies omdraai
ek smaak jou te kwaai
as ek jou vat, vat, vat, ek jou nie fliek toe nie
as ek jou vat, vat, vat, ek jou nie dorp toe nie
as ek jou vat, hooo-weee-hooo
vat ek jou vas, op die plaas se matras
daai plaasmatras, sal jou verras
dis ‘n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas
daai plaasmatras, sal jou verba’s
so hou net vas aan daai plat plaasmatras
my gras is ook nie groener nie, vang nie rides in uber nie
maar ek sê: “sho, sho, sho”, jy’s ‘n freaky bietjie “joh, joh, joh”
ek bench nog nie 80 nie, my bakkie’s ook nie haastig nie
maar ek sê: “sho, sho, sho”, jy’s ‘n freaky bietjie “joh, joh, joh”
en in die skuur gaan ons nie tande tel nie
agter die muur gaan ons nie stokkies draai-draai
ek smaak jou te kwaai
as ek jou vat, vat, vat, ek jou nie fliek toe nie
as ek jou vat, vat, vat, ek jou nie dorp toe nie
as ek jou vat, hooo-weee-hooo
vat ek jou vas, op die plaas se matras
daai plaasmatras, sal jou verras
dis ‘n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas
daai plaasmatras, sal jou verba’s
so hou net vas aan daai plat plaasmatras
en as daai matras te plat is, dan’s daar nog altyd die plaasdam
en as die plaasdam te koud is, vat ek jou doe’ na die soutpan
sho, as ek jou in die koöperasie weer raakloop
joh, gaan ek vir ons ‘n warm bersie koop
as ek jou vat, vat, vat, ek jou nie fliek toe nie
as ek jou vat, vat, vat, ek jou nie dorp toe nie
as ek jou vat, hooo-weee-hooo
vat ek jou vas, op die plaas se matras
daai plaasmatras, sal jou verras
dis ‘n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas
daai plaasmatras, sal jou verba’s
so hou net vas aan daai plat plaasmatras
so hou net vas aan daai plat plaasmatras
letras aleatórias
- derradru › letra de cinta terakhir - derradru
- sem ljung › letra de gta iv - sem ljung
- freddy e › letra de spoken word: ignorance - freddy e
- cronico simone frau › letra de tre - cronico & simone frau
- joca › letra de eternos - joca
- suzamar › letra de o homem que eu amo - suzamar
- zavion isaias › letra de run it up (feat. 8lacc vinchi) - zavion isaias
- tus › letra de άγγελε μου (aggele mou) - tus
- maira basilio › letra de desejo voz - maira basílio
- svrite › letra de snatch - svrite