letra de ek wens - snotkop
ek sal onthou, die tyd saam met jou
ek wens jy was hier om my vas te hou
as jy my se, wat ek wil he
dan sal ek jou vra om in my arms te le
jy weet dit was die eerste keer
en ek het ook gewens dat dit nog nooit gebeur nie
niemand kan ‘n vinger wys en my blammeer nie
want ek het jou gevra om nie nou in te gee nie
ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
vandag het ek gevoel die werk sluk my in
ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan
ek wens ek was daar, om by jou te staan
dan sou ek my lewe vir jou gee
maar ek was te laat, nou die aand
kan jy my se
wat gaan aan
ek weet jy, steeds by my
elke liewe aand
jy weet jy, jy heel my
as jy aan my raak
ek kon ook voel wat jy bedoel
dat ek jou soen vir die laaste keer
was ek tog daar om by jou te staan
sou ek my lewe vir jou gee
ek wens jy was hier…
ek weet jy, steeds by my
elke liewe aand
jy weet jy, jy heel my
as jy aan my raak
ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
vandag het ek gevoel of die werk sluk my in
ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan
(ek sien jou…)

letras aleatórias
- original cast of ordinary days › letra de one by one by one - original cast of ordinary days
- monty python › letra de the naval medley - monty python
- king lil g › letra de look how far - king lil g
- mincey › letra de crush on you - mincey
- tanya clarksom › letra de shake it - tanya clarksom
- akapellah › letra de mi estilo - akapellah
- future of the left › letra de eating for none - future of the left
- gracy hopkins › letra de 2016 - gracy hopkins
- smixer › letra de allarme rosso - smixer
- jr o crom doomams › letra de génétique - jr o crom & doomams