letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de mamma dis my kêrel - shine 4

Loading...

hey hey hey het julle die nuus gekry?
sy’t ‘n kêrel, is dit nie cute nie?
dis nog niks nie, wat?
my ma het ons vang vry
ohhhh

mamma mamma mamma dis my kêrel
dit is my kêrel
mamma my kêrel mamma
haai hy is ‘n looker, hy kan woeker
hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

is hy gebou? gebou om vas te hou
kan hy druk? hy druk my dat ek huk
het hy gevra? toe sê ek sommer ja
toe ek my kon kry toe sit ons op die bank en vry

mamma mamma mamma dis my kêrel
dit is my kêrel
mamma my kêrel mamma
haai hy is ‘n looker, hy kan woeker
hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai
mamma mamma mamma dis my kêrel
dit is my kêrel
mamma my kêrel mamma
haai hy is so s-xy, dis perfeksie
hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai
wat sê jou ma? my ma sê toe my pa
wat sê jou pa? hy’t oor rugby uitgevra
is hy ‘n bul? ja maar maak dit ‘n verskil
toe ek my kon kry toe sit ons op die bank en vry

mamma mamma mamma dis my kêrel
dit is my kêrel
mamma my kêrel mamma
haai hy is ‘n looker, hy kan woeker
hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai
mamma mamma mamma dis my kêrel
dit is my kêrel
mamma my kêrel mamma
haai hy is so s-xy, dis perfeksie
hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

maar julle moet sy boeties sien
shut-up meisie het hy nog boeties ook?
en hulle is simply gorgeous
oh daar’s een vir elkeen van ons
kom ons gaan sê vir ma

mamma mamma mamma dis my kêrel
dit is my kêrel
mamma my kêrel mamma
haai hy is ‘n looker, hy kan woeker
hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai
mamma mamma mamma dis my kêrel
dit is my kêrel
mamma my kêrel mamma
haai hy is so s-xy, dis perfeksie
hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...