letra de jy bly altyd nog daar - shine 4
ek’s hier deurmekaar en stil
ek het hier gekom deur my eie simpel wil
deur al die tye wat ek jou deursit
is jy die engel wat selfloos vir my bid
jy bly altyd nog daar
deur als het jy my aanvaar
jy is my pel, my liefste mens
hoe’t ek jou verdien, hoe kan ek vir meer wens
jy bly altyd nog daar
met liefde bly jy staan
hoe kan ek jou ooit terug betaal
ek val op my kniee en sê dankie vir jou
dankiе vir jou
hoe kan ek ons vriendskap meet
jy is diе een wat my slegte kant vergeet
ek lewe elke dag van dag tot dag
jy maak dit beter ja jy maak my lag
jy bly altyd nog daar
deur als het jy my aanvaar
jy is my pel, my liefste mens
hoe’t ek jou verdien, hoe kan ek vir meer wens
jy bly altyd nog daar
met liefde bly jy staan
hoe kan ek jou ooit terug betaal
ek val op my kniee en sê dankie vir jou
dankie vir jou
jy is altyd rotsvas, vertroubaar en nederig
jy ken my geheime ek wens ek’s meer soos jy
maar die grootste ding wat my verbaas het van jou
is toe jy vir my sê jy kyk op na my
jy bly altyd nog daar
deur als het jy my aanvaar
jy is my pel, my liefste mens
hoe’t ek jou verdien, hoe kan ek vir meer wens
jy bly altyd nog daar
met liefde bly jy staan
hoe kan ek jou ooit terug betaal
ek val op my kniee en sê dankie vir jou
dankie vir jou
dankie vir jou
letras aleatórias
- soulsiiide › letra de false profits - soulsiiide
- mizormac › letra de lukaku (recreation) - mizormac
- paul revere and the raiders › letra de interlude (to be forgotten) - paul revere and the raiders
- marcelo damico › letra de imminent song - marcelo d'amico
- mortel alberto weshside › letra de international - mortel, alberto & weshside
- vsr › letra de we like - vsr
- estella dawn › letra de fiery b - estella dawn
- kyan › letra de vida de artista* - kyan
- helge › letra de volcano - helge
- audio88 › letra de zwischen menschen - audio88