letra de fiesta - shine 4
komaan gee dit nog ‘n kans
want ons gaan sing en ons gaan dans
komaan gee dit nog ‘n kans
want ons gaan sing en ons gaan dans
die sterre blink vanaand so hoog
die strand is ons verhoog
sit die radio aan dat ons kan hoor
sit dit nog harder, nog harder
kom ons speel daai liedjie voor ek dit verloor
en ons gaan op ons gaan af
ons gaan op en af
draai in die rondtestebonte ons is so laf
die son kom op ons dans die sterre weg
sing saam dit klink vir my so reg
ohh ohh ohh…
fiesta!!
duik in die see van klank en dans
gee dit nog ‘n kans
voel ‘n golf van ritme deur jou lyf
kom ons fiesta, nou siesta
gryp die oomblik aan voor dit wegdryf
en ons gaan op ons gaan af
ons gaan op en af
draai in die rondtestebonte ons is so laf
die son kom op ons dans die sterre weg
sing saam dit klink vir my so reg
komaan gee dit nog ‘n kans
want ons gaan sing en ons gaan dans
komaan gee dit nog ‘n kans
want ons gaan sing en ons gaan dans
en ons gaan op ons gaan af
ons gaan op en af
draai in die rondtestebonte ons is so laf
die son kom op ons dans die sterre weg
sing saam dit klink vir my so reg
ohh ohh ohh…
en ons gaan op ons gaan af
ons gaan op en af
draai in die rondtestebonte ons is so laf
die son kom op ons dans die sterre weg
sing saam dit klink vir my so reg
ohh ohh ohh…
fiesta!!
en toe?
letras aleatórias
- dethatnigga › letra de freestyle - dethatnigga
- russian red › letra de john michael (thalab remix) - russian red
- tadoe › letra de know how i rock - tadoe
- b fitz › letra de ig pose - b.fitz
- baby w › letra de with me - baby w
- vainsmith › letra de 3oh2 - vainsmith
- joey wong 王灝兒 › letra de 你帶著我的青春離去 (you left with my youth) - joey wong 王灝兒
- broken › letra de lonely world - broken
- kata bel air › letra de girlcode - kata bel air
- banda pelillos › letra de escapate - banda pelillos