letra de kan jy onthou? - shane salt.
kan jy onthou, geskryf deur. shane salt
kan jy onthou toe jy in skool was?
net gewarrie wat almal van jou d-nk
die tyd is verby wat ek omgee
wat ander mense van my d-nk!
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
die meneer vra my wat’s die andwoord
toe weet ek nie wat om te se
toe kry ek pakslae, o my hemel!
dit is marnet hoe dit was
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
hoekom moet die gedagtes, in iemand
anders se kop – jou laat slegvoel soos die?
hoekom moet die gedagtes, in iemand
anders se kop – jou laat slegvoel soos die?
hoekom moet ons warrie?
hoekom moet ons stress?
hoekom moet ons omgee wat almal d-nk?
hoekom moet ons warrie?
hoekom moet ons stress?
dis hoekom ons omgee wat almal d-nk
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
letras aleatórias
- anica russo › letra de progress - anica russo
- take 테이크 › letra de how have you been (잘사니) - take (테이크)
- kitb › letra de long distance - kitb
- арсен шахунц › letra de ой, мама - арсен шахунц
- punch › letra de heart (이 마음) - punch
- duckwrth › letra de man in the sky - duckwrth
- astro 아스트로 › letra de 1 in a million - astro (아스트로)
- hoodrich pablo juan › letra de first i trap, then i dab - hoodrich pablo juan
- rosi golan › letra de fly away - rosi golan
- maggie rogers › letra de retrograde - maggie rogers