letra de luister met hande - ryno velvet
luister met jou hande maak jou oë toe as jy wil
drink vol jou twee longe gee net ‘n donker gaap
voel jy al die beter en voel jy al die sere, dis in my dis vir my en deur my en is ja, en luister jy dan nie?
en ek staan weer stom, ek hoor maar ek’s dom en ek staan weer stom

kom luister vir verander jy kan oordeel as jy wil
berading van die planne en met opset te verskil
jy voel al die beter en jy voel al die sere, dis in my, dis vir my en deur my, en is ja, luister jy dan nie?
en ek staan weer stom, ek hoor maar ek’s dom en ek staan weer stom
en ek staan weer stom, ek hoor maar ek’s dom en ek staan weer stom
en ek staan weer stom, ek hoor maar ek’s dom en ek staan weer stom
en ek staan weer stom, ek hoor maar ek’s dom en ek staan weer stom
en ek voel al hoe beter en ek voel al die sere, dis in my dis vir my dis deur my en is ja, luister jy dan nie?
en ek staan weer stom, ek hoor maar ek’s dom en ek staan weer stom
en ek staan weer stom, ek hoor maar ek’s dom en ek staan weer stom
en ek staan weer stom, ek hoor maar ek’s dom en ek staan weer stom
en ek staan weer stom, ek hoor maar ek’s dom en ek staan weer stom
letras aleatórias
- ben suburbia › letra de mr. swimming eyes - ben suburbia
- taz tikoon › letra de first class - taz tikoon
- lasse › letra de 1.000 songs - lasse
- anna bergendahl › letra de grain of trust - anna bergendahl
- samoan virtual christian choir of hawaii › letra de pese 380: ia fai ma sulu e mumu - samoan virtual christian choir of hawai'i
- bump j › letra de all blue don c’s (kanye reference) - bump j
- nami tamaki › letra de daitanni ikimasyou - heart and soul- (japanese) - nami tamaki
- ashley cooke › letra de first time, last night - ashley cooke
- volker rosin › letra de pitty's wild thing - volker rosin
- jay torantino › letra de do it for me (outro) - jay torantino