letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de hard loop - ryno velvet

Loading...

en hierdie is die rigting waarin ek moet loop
en hierdie is die rigting waarin ek siel verkoop
die onbeheer wat jy het en ons instel
onbeheer van die rigting wat hom oorheers en oorheer

hierdie is die antwoord, hierdie is die pyn
hierdie is die rigting, hierdie is die lyn
niks om te verkoop nie en niks om meer uit te kry

en hierdie is die antwoord, hierdie is die pyn

wat’s dit wat jy steel is net te min vir my
jy wys dit wat jy het is ‘n vraag teken op my
onbeheer van die advice dit wat jy uitgee
die onbeheer wat jy by ons kom steel en al daai

hierdie is die antwoord, hierdie is die pyn
hierdie is die rigting, hierdie is die lyn
niks om te verkoop nie en niks om meer uit te kry

en hierdie is die antwoord, hierdie is die pyn
hierdie is die rigting, hierdie is die lyn
niks om te verkoop nie en niks om meer uit te kry
jy moes weet hoe jy ons wou oorwen
kyk weer hoe ons val vir die toonstem
en alles wat het om ons meer te beheer
niemand van ons wil jou keer

hierdie is die antwoord, hierdie is die pyn
hierdie is die rigting, hierdie is die lyn
niks om te verkoop nie en niks om meer uit te kry

hierdie is die antwoord, hierdie is die pyn
hierdie is die rigting, hierdie is die lyn
niks om te verkoop nie en niks om meer uit te kry

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...