letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de val op jou knieë - ruhan du toit

Loading...

val op jou knieë lyrics
hy sit op die stoep hy’t ‘n bietjie oor
maar die res langs die pad verloor
met sy hande gevou in gebed hy onthou
en hy wag vir ‘n antwoord vanaand

die sweet bly loop van sy voorkop af
nog ‘n vuur wat sy land vermag
en hy sug sonder moed hoe moes hy dit verhoed
en die swart is geskryf teen die muur

maar hy onthou elke oggend gebed van sy pa
en die woorde wat ons sal bly dra

as jy val, val op jou knieë
as jy breek probeer weer
al is dit seer weet dat jy weet
hy was gebreek vir jou
hy sal jou staande hou

die hoekom is duidelik in sy oë
hoe moet mens dit dan aanhou glo
toe sy seun voor hom staan met sy hand in sy hand
kom ons buig weer ons knieë vanaand

en onthou elke skemer gebed wat ons bid
en die woorde wat ons sal bly dra
as jy val, val op jou knieë
as jy breek probeer weer
al is dit seer weet dat jy weet
hy was gebreek vir jou
hy sal jou staande hou

staande hou

as jy val, val op jou knieë
as jy breek probeer weer
al is dit seer weet dat jy weet
hy was gebreek vir jou
hy sal jou staande hou

hy sal jou staande hou

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...