letra de as jy dink jy weet - ruhan du toit
as jy d-nk jy weet lyrics
jy glo in vader kersfees
en jy wag na die lig vir die takbokke wat land op die dak en die sleeklokke-geluid
toe vind jy uit
jy glo en jy vergewe
in jou lewe al so baie seer gekry vergeet en vertrou iemand weer dan’s dit verby
toe kry jy my
so as jy d-nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d-nk weer
as jy d-nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
as jy d-nk jy weet
jy d-nk ek sien nie raak nie
hoe baie jy gee en jy doen vir my al sê ek dit dalk nie genoeg nie
weet net jy is als vir my
so as jy d-nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d-nk weer
as jy d-nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, jy’s verkeerd
as jy d-nk jy weet
as jy d-nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
jy glo daar is ‘n hemel
waar die pyn en die seer alles weggaan het getwyvel toe sien ek ‘n engel in jou oë
nou glo ek ook
so as jy d-nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d-nk weer
as jy d-nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
as jy d-nk jy weet
as jy d-nk jy weet
letras aleatórias
- contact high › letra de low - contact high
- willie moore jr › letra de good thang - willie moore jr.
- jay frog › letra de it's alright - jay frog vs dee & crane radio edit - jay frog
- mahatma crowley › letra de revelation - mahatma crowley
- double pact › letra de p.a.c.t. - double pact
- e g daily › letra de here it goes again - e.g. daily
- el desvan del duende › letra de señales de humo - el desván del duende
- derin falana › letra de 12am - derin falana
- nicoment royal808 defy collective › letra de samtblau - nicoment, royal808, defy collective
- grezzo esselover › letra de suicide - grezzo esselover