letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de verlore - ruan josh

Loading...

verlore lyrics
jy sê
jy was al voorheen hier gewees
hy wou hê
dat jy jouself vir hom voorlees
en ek weet
presies wat jy bedoel
ek weet
dis ‘n prys om te betaal
maak gereed
want hier’s die sleutel tot my val
kyk na my
kyk diep tot binne my

jou diepseer is verby, gestuur net vir my
bodemlose liefde vry

raak verlore raak verlore raak verlore in ons see
golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee
ons raak verlore
raak verlore laat ek jou toеvou
hoe langer jy vashou hoe stywеr het ek jou
raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë
o kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer
raak verlore
raak verlore in ons hier en nou
hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou
asem in
laat my liefde oor jou spoel
stadig in
tussen strome van gevoel
jy en ek
die lig dans oor ons saam

omhels ons hier en nou van hier af kan ons bou
ek is hier net vir jou

raak verlore raak verlore raak verlore in ons see
golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee
ons raak verlore
raak verlore laat ek jou toevou
hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou
raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë
o kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer
raak verlore
raak verlore in ons hier en nou
hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou

hoe stywer het ek jou
hoe langer jy hier bly

raak verlore raak verlore raak verlore in ons see
golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee
ons raak verlore
raak verlore laat ek jou toevou
hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou
raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë
o kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer
raak verlore
raak verlore in ons hier en nou
hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...