letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de jy skuld my 'n dans - ruan josh

Loading...

jy skuld my ’n dans lyrics
tyd is ons vyand
jy weet ek moet gaan
want die pad roep my naam
ons weet wat dit beteken
maar ek sê luister vir my
ek gaan jou hier kom kry

want ek skuld jou ‘n dans
jy’s my maan, jy’s my sterre
maak nie saak wat gebeur
ek kom terug elke keer dis vir seker
want ek skuld jou ‘n dans

sekondes voel soos jare
ek hou steeds jou woorde
so diep in my hart
wat jy by my gelos het
en ek sê luister vir my
jy’t gesê jy sal my kom kry

want jy skuld my ‘n dans
jy’s my maan, jy’s my sterre
maak nie saak wat gebeur
ek sal wag elke keer dis vir seker
want jy skuld my ‘n dans
ek roep die horison om jou terug te bring
ek smeek die hemele soos ‘n kind
om jou veilig vas te hou
totdat jy by my is

ek skuld jou ‘n dans
jy’s my maan, jy’s my sterre
maak nie saak wat gebeur
ek kom terug elke keer dis vir seker
jy skuld my ‘n dans
jy’s my maan, jy’s my sterre
maak nie saak wat gebeur
ek sal wag elke keer dis vir seker
jy skuld my ‘n dans

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...