letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de ek wil lewe - ruan josh

Loading...

ek wil lewe lyrics
elke woord wat ek sê skryf my verhaal
en oor jare van nou sal ek dit weer kom haal
om te lees soos ‘n storie, die storie van my

elke hartklop-asem binne my
moet ‘n rede hê want dit gaan gou verby
kan nie langer wag nie, dis my begin

ek maak nou my drome waar
ek maak nou my drome waar

die tyd van my lewe, dis nou
elke oomblik, sekonde om te onthou
ek is jonk, ek is vry ek wil lewe
ek wil wees wie ek is sonder vrees
ek wil eendag sê ek was daar gewees
ja die tyd van my lewe dis nou

gister is weg ek sal dit nooit terug kry
en môre bly onbekend vir my
wat ek het is net vandag, net vandag

wil die beste maak van hier en nou
wil my drome styf in my hande hou
het ‘n beurt gekry, dis my begin
die tyd van my lewe, dis nou
elke oomblik, sekonde om te onthou
ek is jonk, ek is vry ek wil lewe
ek wil wees wie ek is sonder vrees
ek wil eendag sê ek was daar gewees
ja die tyd van my lewe dis nou

as die kans na my toe kom sal ek dit vat
sal ek dit vat
daar’s ‘n vuur wat ewig brand hier in my hart

die tyd van my lewe, dis nou
elke oomblik, sekonde om te onthou
ek is jonk, ek is vry ek wil lewe
ek wil wees wie ek is sonder vrees
ek wil eendag sê ek was daar gewees
ja die tyd van my lewe dis nou

ja die tyd van my lewe dis nou
ja die tyd van my lewe dis nou

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...