letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de dis jy wat my dra - ruan josh

Loading...

dis jy wat my dra lyrics
sal jy my nog kan liefhê
als wat nou hier voor jou lê
sal jy my kan vergewe
en als kan vergeet
kan ons oor begin

ek weet dit was verkeerd van my
wat gebeur het is nou verby
ek wil hê jy moet weet
dat my hart net aan jou
aan jou behoort

want dis jou liefde wat my dra
jy gee dit elke keer sonder om terug te vra
dit brand soos ‘n vuur en steek my aan
ek wil hê jy moet hier bly en by my staan
want al maak ek jou seer sal jy aanhou
jy kyk verby alles wat ek doen aan jou
as ek val is dit jy wat my optel
daar’s soveel in my hart wat ek jou wil vertel
want dis jy wat my dra

dit word stil om my as ek besef
wat gebeur het het my nou getref
as ek tyd terug kon draai
en die wind kon laat waai
sou ek als wegvat
want dis jou liefde wat my dra
jy gee dit elke keer sonder om terug te vra
dit brand soos ‘n vuur en steek my aan
ek wil hê jy moet hier bly en by my staan
want al maak ek jou seer sal jy aanhou
jy kyk verby alles wat ek doen aan jou
as ek val is dit jy wat my optel
daar’s soveel in my hart wat ek jou wil vertel

want dis jou liefde wat my dra
jy gee dit elke keer sonder om terug te vra
dit brand soos ‘n vuur en steek my aan
ek wil hê jy moet hier bly en by my staan

want al maak ek jou seer sal jy aanhou
jy kyk verby alles wat ek doen aan jou
as ek val is dit jy wat my optel
daar’s soveel in my hart wat ek jou wil vertel
want dis jy wat my dra
dis jy wat my dra

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...