letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de fordliedjie - robbie wessels

Loading...

ek en johnny het gery laat in die nag op soek na ‘n lekker cafe
vir ‘n pie of ‘n broodjie of ‘n pienkmelkie in die gordonsbaai kontrei
ons was moeg ons was dun ons wou huistoe gaan maar iets vir die pens sou werk
en so skip ou johnny ‘n rooilig
reg lanks die ng kerk

johnny hoekom ry jy die tyd van die nag soos ‘n regte maniak?
ons kon dood gewees het ek en jy, jy is geniune ‘n ou padvark
en johnny kyk vir my reg in die oë en sê weet jy wat ou maat?
my vriend hannes skip ook so die rooiligte vir al hiеrdie tyd van die aand
kyk hoe kyk al diе katte op die hiway vir my
kyk hoe kyk al die katte op die hiway vir my
want dis ‘n ford wat ek ry

nie ‘n isuzu of ‘n nissan of ‘n hilux vir my
nie ‘n cruiser of ‘n rover of ‘n jaguar vir my
dis ‘n ford wat ek ry

so ry ek en johnny nog steeds en chat oor die dinge wat ‘n man kan pla
oor ons meisies en ons ouers en ons swottings
al die laste wat ‘n man moet dra
en so in die gesels gee johnny skielik vet en my bier val op my skoot
so waar as wragtig skip johnny die tweede rooirobot

johnny my pel jy moet mooi vir my hoor hierdie nonsens moet nou stop
jy’s nie bô die wet nie jy’s ‘n jong student my pellie laat lees jou kop
en johnny kyk my weer stip in die oë en se luister nou mooi my maat
my vriend hannes skip ook so die rooiligte vir al hierdie tyd van die aand

kyk hoe kyk al die katte op die highway vir my
kyk hoe kyk al die katte op die highway vir my
want dis ‘n ford wat ek ry

nie ‘n isuzu of ‘n nissan of ‘n hilux vir my
nie ‘n cruiser of ‘n rover of ‘n jaguar vir my
dis ‘n ford wat ek ry
ek en johnny is al pelle vir baie jare lank en nog nooit het ons so gestry
johnny het nog altyd sy perke geken maar vanaand het het dit oorskry
weet jy johnny jy het verander jy moet rigting kry en terwyl ons nog so baklei
kom ons nie eers agter hoe johnny
oor die derde rooilig ry

kyk hoe kyk al die katte op die highway vir my
kyk hoe kyk al die katte op die highway vir my
want dis ‘n ford wat ek ry

nie ‘n isuzu of ‘n nissan of ‘n hilux vir my
nie ‘n cruiser of ‘n rover of ‘n jaguar vir my
dis ‘n ford wat ek ry

en toe ry ons maar verder maar my bloed bly kook vir hierdie johnny wat so roekeloos ry
ek’s nou oor hierdie aand ek wil huis toe gaan ek is lus om ‘n uber te kry
en skielik skree die remme en ons stop doodstil by ‘n groenlig in de villiers straat
en johnny sê ‘n mens weet nooit
waar ry hannes rond die tyd van die aand

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...