letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de die bosveldbul - ricus nel

Loading...

in rustenburg se wêreld bly ou jan van till
oral bekend as die bosveld bul
so sterk soos ‘n leeu so groot soos ‘n os
die hare staan soos doring draad op sy bos

oh jan, jan, jan die bielie van die bosveld
jan, jan, jan die man van staal
jan, jan, jan die bielie van die bosveld
orals bekend in die ou transvaal

daar loop hy in die straatjie staan die nooientjies stil
hulle is so lief vir ou jan van till
die mans steek die vrouens weg en staan voor die deur
as hulle jan sien kan niks hulle keer

oh jan, jan, jan die bielie van die bosveld
jan, jan, jan die man van staal
jan, jan, jan die bielie van die bosveld
orals bekend in die ou transvaal

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...