letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de tyd om te lewe - riana nel

Loading...

ek was verras
toe jy hier langs my stilhou
jy weet net waar om my te kry
jy sê ek moet klim en vashou
ek sou nie wou agterbly
ek vou my arms om jou middel
hoe het ons so gesukkel
om bymekaar uit te kom

want dis tyd om te lewe
vandag is môre se gister
dis okay om te bewe
die onbekende roep my naam
ek sal moet waag om te wen
want tyd staan nie vir niemand stil nie
en daar’s nêrens in die wêreld waar ek eerder sal wil wees as saam met jou nie
as hier saam met jou
ek voel die wind waai
woes hier deur my hare
ek soek jou al vir jare
dis tyd om ‘n kans te vat
jy klim binne in my hart
geen tyd om met myself te stry, het nie
so sal niemand liefde kry nie
is ek bedoel vir jou

want dis tyd om te lewe
vandag is môre se gister
dis okay om te bewe
die onbekende roep my naam
ek sal moet waag om te wen
want tyd staan nie vir niemand stil nie
en daar’s nêrens in die wêreld waar ek eerder sal wil wees as saam met jou nie

waar was jy al hierdie jare
ek hou my asem op vir jou
en by jou wil ek wees

want dit is tyd om te lewe
vandag is môre se gister
dis okay om te bewe
die onbekende roep my naam
ek sal moet waag om te wen
want tyd staan nie vir niemand stil nie
en daar’s nêrens in die wêreld waar ek eerder sou wou wees as saam met jou
as hier saam met jou

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...