letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de my hele lyf - riana nel

Loading...

ek staan onder die aand se sterre
vrede vind ek in die stille nag
dit is waar ek vir jou wag
ek hoor die stem van ‘n belofte
eerste woord tot laaste asem haal
sal ek behoort aan jou

maar my tyd stap aan
tog my hoop, bly staan

want ek wag op die dag
wat my ridder my kom haal, en ek in sy arms val
en niks ons ooit kan skei
en ek wag op die nag
want dis nie langer meer alleen
en ek weet jy is dié een
wat my hele lyf kan kry
hand aan hand in menlyn se winkels
vas gegom hier aan jou dimpels, ja
dis waarvoor ek nog altyd wag
stry oor wie vandag bеstuur
jou en myne, en dis tе duur, my skat
dis waarvoor ek nog altyd wag

maar die tyd stap aan
tog my hoop, bly staan

en ek wag op die dag
wat my ridder my kom haal, en ek in sy arms val
en niks ons ooit kan skei
en ek wag op die nag
want dis nie langer meer alleen
en ek weet jy is dié een
wat my hele lyf kan kry

want jy belowe my, dit wat ek wil hoor
jy leer my verseker my, om in ons te glo

en ek wag op die dag
wat my ridder my kom haal, en ek in sy arms val
en niks ons ooit kan skei
en ek wag op die nag
want dis nie langer meer alleen
en ek weet jy is dié een
wat my hele lyf kan kry
ek weet jy is dié een
wat my hele lyf kan kry

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...