letra de lippe - riana nel
het jy vergeet hoe dit voel
as elektrisiteit deur jou liggaam spoel
sê jy onthou hoe dit was
as elke senuwee punt deur jou liggaam bars
want ek smag na my asem in ‘n oomblik
so verlore maar gevind en ek weet
dit sal hou vir ‘n leeftyd
jy’s die een wat ek wou hê
ek wil jou soen op jou mond jou lyf hier teen aan my voel dis wat my hart so begeer
so laat my toe om jou lippe met my lippe te raak ‘n paar keer of meer
daar’s niks wat jy ooit kan sê soos wat jy dit vir my sê as jy net so met my praat
so laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
maar hoe sal ek weet sonder vraе
dat jou gevoelens vir my jou nog binnе brand
en as jy praat sê dit so
teveel woorde slaan soms die vure dood
en ek smag na my asem in ‘n oomblik
so verlore maar gevind en ek weet
dit sal hou vir ‘n leeftyd
jy’s die een wat ek wou hê
ek wil jou soen op jou mond jou lyf hier teen aan my voel dis wat my hart so begeer
so laat my toe om jou lippe met my lippe te raak ‘n paar keer of meer
daar’s niks wat jy ooit kan sê soos wat jy dit vir my sê as jy net so met my praat
so laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
want jy weet wat ek voel vir jou
ek wag vir jou, so vou jou arms om my lyf
en as jy weet wat jy doen aan my behoort jy al te weet
ek wil jou soen op jou mond jou lyf hier teen aan my voel dis wat my hart so begeer
so laat my toe om jou lippe met my lippe te raak ‘n paar keer of meer
daar’s niks wat jy ooit kan sê soos wat jy dit vir my sê as jy net so met my praat
so laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
so laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
so laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
letras aleatórias
- alberto stazy › letra de hard times - alberto stazy
- soldjasquad bc › letra de gotta go get it - soldjasquad bc
- cakeboy flipper floyd › letra de не врубаю где я (i don't understand where i am) - cakeboy & flipper floyd
- hope tala › letra de moontime - hope tala
- supreme ace › letra de money talks - supreme ace
- demmene syronn › letra de you're not alone - demmene syronn
- the monkees › letra de house of broken gingerbread - the monkees
- blumbo › letra de carry on remix (sad thoughts) - blumbo
- nina zilli › letra de il mio posto qual è - nina zilli
- 11 lit3s › letra de favores - 11 lit3s