letra de hou die hemel oop - riana nel
[vers 1]
ek’s n sondaar, ek weet
ek het baie harte seer gemaak
en baie al gebreuk
my gewete is gebrand
ek het te veel keur gekies teen rede en verstand
maar ek is uitoorle ek het oor gegee aan wie ek is
[koor]
so hou die hemel oop vir as ek kom
eendag as die tyd vir my sou kom
dalk is dit nie nou maar ek’s gereed
dalk is dit vandag net die here weet
net die here weet
[vers 2]
ek was verlore maar nou gevind
en sonder die gewig haal ek asem soos ‘n kind
daar wys ‘n vinger na wie ek was
maar ek het bitter gou geleer
ek is witter as wit gewas
ek sien waar ek behoort ‘n ewigheid van hoop en wie hy is
[koor]
so hou die hemel oop vir as ek kom
eendag as die tyd vir my sou kom
dalk is dit nie nou maar ek’s gereed
dalk is dit vandag net die here weet
net die here weet
[vers 3]
sê my wat jy glo aan di einde
die waarheid is jou en myne
ons lewe eers di lug
die vrede wat my hart verloor
sê my wat jy glo aan di einde
[koor]
hou di hemel oop vir as ek kom
eendag as die tyd vir my sou kom
dalk is dit ni nou maar ek’s gereed
dalk is dit vandag net die here weet
net die here weet
letras aleatórias
- rejjie snow › letra de blakkst skn - rejjie snow
- oxmo puccino › letra de "bienvenue dans la slow life" avec seth gueko - oxmo puccino
- mck › letra de revolta inteligente - mck
- like royals › letra de decipher, demise - like royals
- chris brown › letra de go - chris brown
- goose house › letra de 光るなら (hikaru nara) - goose house
- eric reprid › letra de yellow kid - eric reprid
- amity › letra de outside looking in - amity
- jamie berry › letra de lost in the rhythm - jamie berry
- shay d › letra de the who, what, why - shay d