letra de dik en dun - riana nel
jy wat die deure so toe klap elke keer as jy weg stap
jy weet jy maak nie reg
en ek ek kan somtyds so stil raak as die dinge te veel raak
ek weet ek maak nie reg
maar ons verloor mekaar elke keer net voor jy weg stap
so d-nk bitter mooi voor jy praat
kry my daar waar ons deur die dik en die dun by mekaar kom
en my hart weer ‘n pad na jou hart deur die trane vind
wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat
en jou hart weer ‘n pad na my hart deur die jare vind
waar die liеfde weer begin deur diе dik en dun
jy wat al my swakhede miskyk en my met niemand vergelyk
ja dit maak alles reg
en ek ek kan somtyds so twyfel gelukkig het ons die bybel
en dit maak alles reg
want ons verstaan mekaar want ons weet nou om te luister
jy’s bitter mooi as jy kwaad is
kry my daar waar ons deur die dik en die dun by mekaar kom
en my hart weer ‘n pad na jou hart deur die trane vind
wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat
en my hart weer ‘n pad na jou hart deur die jare vind
waar die liefde weer begin deur die dik en dun
haal diep asem al maak dit nou nie sin
haal diep asem vat my terug na die begin
kry my daar waar ons deur die dik en die dun by mekaar kom
en my hart weer ‘n pad na jou hart deur die trane vind
wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat
en my hart weer ‘n pad na jou hart deur die jare vind
waar die liefde weer begin deur die dik en dun
letras aleatórias
- adam ant › letra de valentine's - adam ant
- maj › letra de trial & error - maj
- crosby stills nash young › letra de teach your children (live) - crosby, stills, nash & young
- the neighbourhood › letra de daddy issues (syd remix) - the neighbourhood
- queen bee › letra de 金星 | kinsei (mitsuvachi night 4 ~: re ~ ) - queen bee
- mizu mizushawty › letra de sans toi - mizu (mizushawty)
- cain › letra de in the clouds - cain
- perennial › letra de tick tock bang - perennial
- fast animals and slow kids › letra de demoni - fast animals and slow kids
- russell g greer › letra de i don't get you - russell g greer