letra de alles val - riana nel
as ek geweet het waar ons staan
en alles wat in jou kop aangaan
sleep jy ook jou verlede saam
het jy geleer om dit te laat gaan
want daar’s vrede in jou oë
‘n diepe vrede kom van bo
die ruimte voel so eindeloos
die sterre bly buite my bereik
tog bly ek soekend na ‘n droom
wat voor my staan om my hart te wen
en daar’s vrede binne my
‘n diepe vrede wat sal bly
en ek val saam met jou
‘n onbekende liefde wat ontvou
alles wat my hart begeer en meer
vind ek hier by jou
alles val saam met jou
‘n onbekende liefde wat ontvou
alles wat my hart begeer en meer
vind ek hier by jou
jy was gewaarsku teen my soort
so onvoorspelbaar jy voel jy hoort
‘n vryheid wat my hart nie ken
en alles binne my hoor sy stem
want daar’s rede om te glo
‘n diepe glo in een daar bo
en ek val saam met jou
‘n onbekende liefde wat ontvou
alles wat my hart begeer en meer
vind ek hier by jou
alles val saam met jou
‘n onbekende liefde wat ontvou
alles wat my hart begeer en meer
vind ek hier by jou
alles wat ek is en alles wat ek het behoort nou net aan jou
en al sou die wêreld ons wou wegruk bly ek lief vir jou
en ek val saam met jou
‘n onbekende liefde wat ontvou
alles wat my hart begeer en meer
vind ek hier by jou
alles val saam met jou
‘n onbekende liefde wat ontvou
alles wat my hart begeer en meer
vind ek hier by jou
vind ek hier by jou
alles val saam met jou
‘n onbekende liefde wat ontvou
alles wat my hart begeer en meer
vind ek hier by jou
letras aleatórias
- jonghyun › letra de 데자-부 (déjà-boo) - jonghyun
- creone e barrerito › letra de gira mundo - creone e barrerito
- macca squad › letra de jaki size masz - macca squad
- nate heller › letra de dreamsong - nate heller
- abra › letra de crybaby - abra
- shallou › letra de surface - shallou
- staut › letra de sladre te mor mi - staut
- choilb › letra de 비가 와 (when it rains) - choilb
- psicog ft nk › letra de mundo opaco - psicog (ft.nk)
- d o s destroy on sight › letra de hablando de - d.o.s. (destroy on sight)