letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de lieg vir my - riaan benade

Loading...

sê ek’s ‘n loslap
jy ken my soort en hou jou slim

ek kan ook mishap
val oor my woorde hoekom d-nk jy ek sing

glo my ek sou eerder niks probeer nie
al sê hul vra maak nie seer nie
die waarheid doen

so lieg vir my
vry my asof ek jou alles is
jou alles is
en lieg vir my
maak asof jou lyf my lyf gaan mis
my lyf gaan mis
dis net vanaand wat jy die kans gaan kry
jou leuens mag dalk jou hart by my laat bly
so lieg vir my

wie’s nou die loslap
ons is weer terug by die begin
klip kan ook bloed tap
perd by die water kan jou net tot hier bring

glo my ek sou eerder niks probeer nie
al sê hul vra maak nie seer nie
die waarheid doen

so lieg vir my
vry my asof ek jou alles is
jou alles is
en lieg vir my
maak asof jou lyf my lyf gaan mis
my lyf gaan mis
dis net vanaand wat jy die kans gaan kry
jou leuens mag dalk jou hart by my laat bly
so lieg vir my

glo my ek sou eerder niks probeer nie
al sê hul vra maak nie seer nie

glo my ek sou eerder niks probeer nie
al sê hul vra maak nie seer nie
die waarheid doen

so lieg vir my
vry my asof ek jou alles is
jou alles is
en lieg vir my
maak asof jou lyf my lyf gaan mis
my lyf gaan mis
dis net vanaand wat jy die kans gaan kry
jou leuens mag dalk jou hart by my laat bly
so lieg vir my

hmmm

en lieg vir my

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...