letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de die wiele draai - patricia lewis

Loading...

as ek en jy die langpad ry
die langpad ry by die tyd verby
voel ons vry dis ’n nuwe dag
die wiele draai en die lewe wag

die wiele draai die lewe wag
daar’s soveel drome in jou lag
dis ‘n helder nuwe dag
die wiele draai want die lewe wag

die hele jaar lank moes ons wag
moes ons wag net vir hierdie dag
nou is ons vry en ons oë blink
die wiele draai want die lewe wink

die wiele draai die lewe wag
daar’s soveel drome in jou lag
dis ‘n helder nuwe dag
die wiele draai want die lewe wag

daar is soveel want ons kan deel
en elke dag bring soveel meer
gee my jou hand dan loop ons saam
na waar ons huis onder sterre staan

die wiele draai die lewe wag
daar’s soveel drome in jou lag
dis ‘n helder nuwe dag
die wiele draai want die lewe wag

die wiele draai want die lewe wag

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...