letra de ek's nog hier - nicholis louw
waar ek is kry ons nie koud nie al is dit winter hier by jou
en dinge wat op aarde vergaan het is dinge wat vir altyd hou
hoe dit gebeur het maak nie saak nie dis verby en als is reg
en tussen ons is als vergewe want die sondaar is nou weg
en my hart behoort vir altyd nou aan jou
sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
sou dit die trane op jou w-ng dalk net kon wegvat
babe jy huil want jy verstaan nie jy d-nk alles is verby
maar ek’s nie in ‘n kis in die grond nie en liewe jesus sorg vir my
hoe dit gebeur het maak nie saak nie ek’s jou engel ek kyk na jou
hier waar ek is is geen trane nie net die trane wat ek huil oor jou
sien my hart behoort nog altyd net aan jou
sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
sou dit die trane op jou w-ng dalk net kon wegvat
jy verstaan nie hoe dit voel nie
om hier voor jou te kan staan
maar ek mag nie met jou praat nie
want ek praat nou ‘n ander taal… probeer verstaan
want my hart behoort nog altyd net aan jou
sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
sou dit die trane op jou w-ng dalk net kon wegvat
letras aleatórias
- tunnel rat › letra de watching the ash fall - tunnel rat
- nba meechy baby › letra de bag of dope - nba meechy baby
- turtik › letra de уаз хантер (uaz hunter) - turtik
- brulux › letra de halla sans pitié - brulux
- stefstefoficial7 › letra de jackie chan - stef(@stefoficial7)
- kim kwang seok › letra de 기다려줘 (please wait for me) - kim kwang seok
- 布志綸 alan po › letra de 見多一面 (when we meet) (簡體字/simplified characters) - 布志綸 (alan po)
- pink lincolns › letra de sleeping song - pink lincolns
- unknown artist › letra de beauty killer (cover) - unknown artist
- thesvr › letra de my heart is beating strong - thesvr