letra de ek is lus vir jou - nicholis louw
Loading...
jy ken al my lyntjies klaar
jy sing al my songs so saam
kom staan hier voor my en dans
dan wys jy vir my wie’s baas
jy weet wat ek wil hê
en jy doen dit as ek so sê
so gee nou jou als vir my
en kyk of jy my kan kry
want ek is lus so lus
om dit alles net vir jou te doen
want ek is lus so lus
om jou lippe en jou w-ng te soen
ek is lus vir jou om net aan te hou
en te sien hoe jy van my ook hou
want ek is lus so lus vir jou
sê my wat jy wil doen
is ons okay vir ‘n soen
sê my wat jy wil hê
laat dit diep in my hart kom lê
ek wil dit van jou af hoor
ek sal jou volg stap voor
wys maar die pad vir my
dit voel of jy my verlei
letras aleatórias
- иван дорн ivan dorn › letra de стая (flock) - иван дорн (ivan dorn)
- jlog c › letra de mierda - jlog c.
- alain clark › letra de long before you understand - alain clark
- koza › letra de szczupaki i bomby - koza
- felonious › letra de music - felonious
- aquila › letra de the babadook - aquila
- miami yacine › letra de selecao - miami yacine
- fingertips › letra de tomorrow’s inside us - fingertips
- micah walton › letra de white ferrari - micah walton
- ginex › letra de king of sex - ginex