letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de lavis drive by? - mr heinz

Loading...

[intro]
young shaney jay he the plug boy

[verse 1]
kyk’ie, let me tell you a story about me
i’m not any [?] in the street
groot geraak inie kaap noem coloured bree
i try my best, elke dag
bontas back street tot binne in retreat
ons regering sal jou nooit die waarheid wys
ons kinnes raak weg en ons mense sterfe daily
sit by die huis en worry oor ons safety
alles gaan oraait is maar ek glo nie in maybe
genoeg hoor hier, die lewе is leka
wies bly as djy skoenе het, ‘n jean en ‘n sweater
se net baie dankie vader kyk’ie vir die nuwe chapter
ons het dit gemaak [?]
nou lank storie kort almighty sal sorg
ek kan onthou [?] was daar niemand vermy borg
koue nagte deur gemaak, thanks to my lord
my focus op die music industry en awards

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...