letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de lief & leed - moses metro man

Loading...

in die middel van die nag
ons het te veel gewaag
en net te veel verwag
op jou sitkamerbank
terwyl die vensters kraak
het ons weggeraak
in tambotie op die linker flank
geheime saam verklap
tot teenaan my gerank

waar lief en leed vir altyd deur ons leef
dit brand soos elke keer
dit was toe net geleen
waar lief en leed vir altyd sal bly leef
ek sluit vir nog een keer
dit brand deur my geheue
in die middel van die nag
ons het te veel gewaag
en net te veel verwag
jou swart tas met die rooi koevert
het ons ooit gewerk?
was dit die moeite werd?

waar lief en leed vir altyd deur ons leef
dit brand soos elke keer
dit was toe net geleen
waar lief en leed vir altyd sal bly leef
ek sluit vir nog een keer
dit brand deur my geheue

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...